Loader

Pampoenbroodjie

2014-02-11
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

  • Bierbrood

  • Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke

500 ml gaar pampoen fyn gedruk
375 ml suiker
125 ml kookolie
2 eiers geklits
500 ml koekmeelblom
2 ml neutmuskaat
2 ml kaneel
2 ml sout
5 ml koeksoda opgelos in 30 ml melk.

Klits die suiker en kookolie by die fyn pampoen.
Voeg die eiers by en klits weer goed.
Sif die droë bestanddele saam en roer dit by die pampoen en suikermengsel in. Voeg die koeksoda en melk by.
Skep die deeg in ‘n gesmeerde broodpan in en bak vir 30 minute by 180 C.

Recipe Type: Tags: , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!