Magda se Oemf Piesangslaai
2013-07-09- Course: Bygeregte
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.2 / 5)
6 People rated this recipe
Related Recipes:
Magda se oemf piesangslaai
Het sopas n piesangslaai met n oemf gemaak.
5 piesangs geskil en gesny.
Caramel treat 5 eetleppels.
5 eetleppels mayonaise.
1 teelepel suurlemoensap
wipcream in blik bietjie vir bietjie om caramel glad te maak.
Meng als en meng met piesangs! Jammmmmy!Kan ook as n poeding voorgesit word @*via facebook/boerekos kookengeniet – Magda Olivier