Loader

Kits Custard Tert

2014-01-07
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3 / 5)

3 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

  • Vrystaatse Melktert

  • Bierbokskoek

  • Ryk vrugtekoek met stroop

Lekker maklik…

500ml melk
100ml suiker
25ml vlapoeier
10ml botter
100ml suurlemoensap
397g (1blik) kondensmelk
1¼ pak Tennisbeskuitjies

*styfgekopte room(opsioneel)

Metode:
Maak vla van die melk, suiker en vlapoeier.
Voeg die botter daarby en laat dit effens afkoel.
Klits die suurlemoensap en kondensmelk saam.
Pak ‘n laag beskuitjies in ‘n reghoekige bak.
Gooi die gekondenseerde melkmengsel daarop en smeer gelyk.
Pak weer ‘n laag beskuitjies bo-op en gooi die louwarm vla daaroor.
Rasper van die beskuitjies bo-oor en versier soos verkies.
Laat dit goed afkoel.

*as jy room gebruik, laat vla heeltemal afkoel en stol, skep room oor net voor opdien , en sprinkel met krummel koekies

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply