Loader

Jantjies (corn dogs)

2016-01-12
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.4 / 5)

4.4 5 19
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

19 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Lekker maklike Souttert

  • Mieliepap Blokkies

  • Wors en Boontjie Kerrie met Pasteikors

  • “Sloppy Joe” Boepensies

  • Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’

Kinders is versot hierop, lekker vinnig en ma en pa gaan net so lekker hieraan smul

8 Russians of Viennas of Frankfurters (gaargemaak)
2 kop koekmeel
2 teelepel bakpoeier
2 kop mieliemeel
2 kop melk
2 eier
bietjie sout
bietjie aromat
bietjie rooipeper
Olie vir braai
ekstra koekmeel om worsies in te rol
Gooi alles in ‘n bak en meng goed tot gladde dik en stywe deeg, laat staan 10 min
Gooi jou deeg in lekker lang groot beker of glas die lengte van die worsies
Steek nou stokkies in die gaar worsies en rol in koekmeel
Doop nou worsies in die deeg
Bak in lekker matige (nie te warm) olie vir so 5 minute tot goudbruin
Laat effens afkoel op handdoek papier, sit voor saam tamatiesous en mosterd

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!