Loader

Recipes from Ingredient: rooipeper

Roommielie Poffertjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Dis so maklik. Vinnig en baie lekker vir ontbyt, sit voor saam heuning of esdoornstroop en kaas, self lekker plan vir die kosblik, of  sommer ‘n ligte versnappering Jy gaan nodig hê: 2 groot eiers, geklits – kamer temperatuur 2½ kop koekmeel 2 tl bakpoeier mespunt cayenne peper (rooi peper) 1 ...

Read more

Babbelaas Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Wees Babbelaas se Baas met oorskiet braaivleis Tertkors: 2 kop koekmeel mespunt sout mespunt rooi peper 150g gevriesde botter, gerasper 1 el brandewyn 150 ml yskoue sodawater . Sif die koekmeel, rooi peper en sout saam Vryf die botter in die koekmeel in met jou vingerpunte totdat jy krummel effek ...

Read more

So by my Kool

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

Heel gebakte Koolkop oor die kole. So ietsie anders as die gewoon. Heerlike bygereg vir braaivleis. . 1 medium koolkop botter 125 ml room aromat na smaak rooi peper na smaak (cayenne peper) peper & sout na smaak paar knoffeltoontjies, geskil en gekneus kaas in skywe gesny 8 repe spek ...

Read more

Toeka se Wildswors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Tuisgemaak, beter kry jy hom nie. As jy so gelukkig is om ‘n Wildsboudjie in die vrieskas te hê, en lief is om vleis te bewerk, dan is die een vir jou.  Wildswors uit Toeka se dae, sonder fieterjasies. 2 kg Springbok/Kudu of enige Wildsboud – binneboud – blokkies gesny ...

Read more

“Sweet Chillie” Sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Maklike resep en heerlik ! Bottel en Bêre 2 x 450g blikkie fyn appelkoos konfyt 1 x 450g blik fyn perske konfyt 2 kop kookwater 8 groot uie 10 knoffeltoontjies 15 rooi en groen gemengde brand rissies ½ tl rooi peper (cayenne pepper) 1 el sout 2 kop wit asyn ...

Read more

“Kafee op die hoek ” Vis

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Lekker bros gebakte vis is in ‘n degie 4 tot 6  hake fillets – gevries 2 kop koekmeel 1/2 tl sout 1/2 tl rooipeper “cayenne pepper” 8 druppels “egg yellow” kos kleursel kouewater (so 2 koppie) 1 lt kooklie In lekker groot plat mengbak, sif koekmeel, sout en cayenne pepper. ...

Read more

Gegeurde broodkrummels

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Maak jou eie broodkrummels in ‘n japtrap ! Goedkoop en daars altyd ou brood in die huis ! 1 enige gesnyde ou brood, uitgedroog in oond by 110 C tot dor en kirk droog, (so 50 min) draai tussenposes om Jy kan die res broodkrummels wat jy nie gebruik ...

Read more

Kaas Soentjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Wat jy nodig het: 1/2 koppie melk 2 eiers liggies geklits 2 koppie kaas gerasper 1 koppie bruismeel 3 repe spekvleis opgekap en gebraai en afgekoel 1 ui opgekap, liggies gebraai en afgekoel mespunt sout mespunt rooipeper (cayenne peper) So gemaak: Voorverhit die oond tot 200C. . Klits saam eiers ...

Read more

Mielietert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

bestanddele 5 groot eiers 1 kop bruismeel 3 el gesmelte botter 1 x 410 g blikkies Cream Style Suikermielies 1 k  gerasperde cheddarkaas 1 tl sout mespunt rooipeper gekapte pietersielie na smaak gemaalde swartpeper na smaak voorverhit oond  180 ° C Klits die eiers met die gesmelte botter Sif die bruismeel, sout ...

Read more

Schnitzel

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

As jy lief is vir varkvleis, is die een vir jou. Vervang jou hoenderborsies met Vark fillette (steaks) en maak die heerlikste smaakvolste Schnitzel Tuisgemaak , die beste ,  (bedien 2) 2 x 250 g Vark fillette in “butterfly cut”  en plat as moontlik geslaan .Gegeurde broodkrummels ~ 6 sny brood, uitgedroog ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!