Loader

Jan Ellis Poeding

2007-02-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 91
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

91 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

Jan Ellis Poeding

Beslag
5 ml koeksoda
125 ml melk
375 ml bruismeel
125 ml suiker
2 eiers
30 ml appelkooskonfyt
25 ml sagte margarien
1 ml sout

Sous
250 ml water
250 ml room
250 ml botter
250 ml suiker
5 ml vanilla

Verhit oond tot 180 grade. Los die koeksoda op in die melk. Meng die res van die bestanddele vir die beslag saam en roer die melk by. Maak seker dat jy dit goed meng. Bak dit vir ongeveer 25 – 30 minute lank of totdat jou toetsstokkie skoon uitkom.

Sous:
Kook al die bestanddele vir die sous saam en giet dit oor die warm poeding.

Bedien met lekker vla.

Comments (2)

  1. posted by Ozkaner on July 3, 2015

    Kan iemand vir my asb se hoe groot die bak moet wees en hoeveel mense die resep sal bedien?

    Dankie

  2. posted by Estelle Mare on May 29, 2016

    Great Recipe, thanks.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!