Tag: bruinpoeding
Brandewyn en Rosyntjie Potpoeding
Stroop : 4 kop kookwater 2 k suiker 2 el botter 1 kop brandewyn 2 el botter 1 tl karamel essense In ‘n lekker groot kastrol wat mooi kan seel; bring alles saam tot kookpunt, roer tot suiker opgelos is Maak gou die beslag: 3 groot eiers geklits – kamertemperatuur 2 kop ...
Read moreBraaivleis Bruinpoeding Potjie
Jy het nodig 2 eiers 1 eetlepel botter of margarien, gesmelt 1 eetlepel gouestroop 2 koppies koekmeel 1 teelepel bakpoeier knippie sout 1 teelepel koeksoda ½ koppie melk 3 el appelkooskonfyt knippie gemaalde gemmer Vir die sous: 4 koppies water 1 teelepel vanieljegeursel 4 koppies suiker 1 koppie room ...
Read moreBrandewyn Poeding met Skop
Bestanddele: 5 ml koeksoda 250 ml kookwater 150 g ontpitte dadels, fyngekap 150 g vrugte koekmengsel 150 g neute van jou keuse , grof gekap 100 g glanskersies rooi 130 g botter of margarien 250 ml geelsuiker 2 eiers 375 ml koekmeel ‘n knippie sout 5 ml bakpoeier Goue ...
Read moreWarm Dadelpoeding
1½ Koppie Meelblom 1 Hoogvol teelepel Koeksoda 1 koppie Gekapte Dadels ½ teelepel Kaneel 2 Eetlepels Appelkooskonfyt 1 Eier 1 Melk METODE: Vryf botter in meel. Voeg gekapte dadels en konfyt by. Maak mengsel van melk en koeksoda aan, gooi eier in melkmengsel, en voeg die melkmengsel dan by ...
Read moreOutydse Asynpoeding
Sous: 500 ml water 500 ml suiker 125 ml asyn Deeg: 30 ml botter 125 ml strooisuiker 2 eiers 375 ml koekmeelblom 5 ml koeksoda 10 ml gemmer 1 ml sout 2 ml neutmuskaat 30 ml appelkooskonfyt Verhit die bestanddele vir die sous saam tot kookpunt. Laat prut vir ...
Read moreHeerlike Poeding
Hierdie is nog ‘n variasie op ‘n tipe asynpoeding, maar dis een van die lekkerstes wat ons nog gemaak het. Dis nou al baie jare ‘n staatmaker in ons familie. En as jy gelukkig genoeg is om oorskiet te hê, smaak dit net so lekker opgewarm. Deeg: 1 Eier 125 ...
Read moreChef Sharkie se poeding
250 ml suiker 125 ml botter of margarien 1 eier 375 ml koekmeelblom 5 ml koeksoda knippie sout 410 g vrugtekelkie (1 blik) 25 ml brandewyn Smeer ‘n oondbak met ‘n inhoudsmaat van 2 liter met margarien. Room die suiker, botter of margarien en eier. Sif die koekmeelblom, koeksoda en ...
Read moreJan Ellis Poeding
Jan Ellis Poeding Beslag 5 ml koeksoda 125 ml melk 375 ml bruismeel 125 ml suiker 2 eiers 30 ml appelkooskonfyt 25 ml sagte margarien 1 ml sout Sous 250 ml water 250 ml room 250 ml botter 250 ml suiker 5 ml vanilla Verhit oond tot 180 grade. Los ...
Read more