Loader

Heerlike deegbolletjies vir braaivleis

2008-07-14
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

1 pakkie kaas potato bake of geur van jou keuse
1 pakkie deeg van Spar
250 ml room
250 ml melk
gerasperde kaas

Maak klein balletjies van deeg en pak langs mekaar in oond bak van 30×30 cm. Meng room, melk en potato bake en gooi oor deeg balletjies. Strooi kaas oor en bak 30 min in oond wat op 180*c gestel word, wanneer die pan in die oond gesit word, dit gee die deeg genoeg tyd om te rys.
Lekker eet!!!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!