Gepeperde Biefstuk met Sampioen Sous
2007-03-21- Course: Hoofgereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(5 / 5)
1 People rated this recipe
Related Recipes:
2 biefstukke, vetjies verwyder (± 200 g elk)
5 ml vars gemaalde swartpeper
Cooking Spray
250 g gekerfde sampioene
2 groen uie, gekerf
75 ml rooiwyn of beesaftreksel
Stel jou oond op rooster (grill). Besprinkel albei kante van die biefstuk met peper. Plaas die biefstukke in ‘n oondbak wat bespuit is met die cooking spray. Braai dit 5 tot 6 minute lank aan elke kant. Terwyl die biefstukke braai, braai die sampioene en groen uie vir 5 minute lank in ‘n pan tot gaar. Voeg die rooiwyn by en laat dit prut vir 1 minuut. Gooi die sous oor die biefstukke.