Tag: steak
Sweet Chilli Steak Roll getop met Uieringe
Vinger aflek lekker een ! sommer tjop-tjop aanmekaar! (genoeg vir 2 met mini franse broodrol of 4 porsies vir gewone broodrolletjies) . Vir die Steak: 600 g Tenderised Steak (repies gesny) 250 ml Sweet chilli Sauce, plus bietjie eksta vir braai 30ml olie 3 el botter peper na smaak sout ...
Read more“Flamed grill” Heel Biefstuk oor die kole
Hoe ook al, ‘n heel Biefstuk braai is fantasties op die kole . 1 tot 2 kg Silveside of Sirloin Biefstuk; vroeg uit die yskas , uit sy verpakking verwyder en bring na kamertemperatuur Olyfolie 125ml Suurlemoensap 3 el Botter Swart peper en sout na smaak ***Goeie hardekool hout . ...
Read moreSteak en Sampioen pastei
Smul lekker vullende bodemlose pastei, tuisgebak ; die beste !! bestanddele 600 g matured rump steak in klein blokkies gesny 1 pakkie sampioene – gewas en opgekerf 30 ml Olie 30 ml botter 1 pakkie KNORR Black Pepper sous 1 pakkie KNORR Sampioen sous 500 ml kookwater afronding: 1 ...
Read moreSappige Suurlemoen en Peper T-Been in die pan
500 g T Been per persoon (matured) oopgestaan dat dit lug skep, vleis moet kamertemperatuur wees Olyfolie Botter ( so 3 el ) Suurlemoensap Growwe gemaalde swartpeper (genoeg, moenie skaam wees nie ) Sout na smaak Lekker groot swaarboompan Sny kepies aan die vetkant van jou T Been, smeer goed ...
Read morePrego steak rolletjies
Naweek kos !! Vinger aflek lekker een ,sommer tjop tjop aanmekaar…. 600 g Tenderised Steak (repies gesny) 300 ml Prego sous 30ml olie 3 el botter ** 4 Broodrolletjies van jou keuse So gemaak:: Marineer die vleis repies in sous vir minstens 1 uur Skroei die steaks in ’n baie warm pan met ...
Read moreWatertand lekker Klub Steak in die pan
4 klub-steaks (matured) vars gemaalde peper Sout 1 pakkie Royco “spare rib” marinade, aangemaak soos op pakkie 2 el olie 3 el botter Verhit ’n swaarboompan tot baie warm met botter en olie. Seël die steaks aan albei kante, geur met sout en peper en braai vinnig vir 3 min ...
Read moreCowboy Steaks
Beesvleis….. gesondheid!! 6 steaks, snit van jou keuse , elk 2,5 cm dik gesny 12.5ml koekmeelblom 25ml sojasous 340ml bier 50ml rissiesous 12.5ml aangemaakte mosterd 2ml Tabascosous 1 middelslag ui, gekap 4 knoffelhuisies, geskap 2 selderystingels, gekap 5ml sout 2ml peper Sny kepies in vetrande van vleisskywe. Meng alle bestanddele ...
Read moreStrogganoff
Bestanddele: 1kg repies beesvleis knypie kerriepoeier sout en varsgemaalde peper 3el botter halwe kop olie 2 groot uie, dun opgekap 4 knoffelhuisies gepers 1 groen peper, ontpit en gesny 250g knoppies sampioene, in skywe 250g Big brown mushroom, in skywe 30 ml koekmeelblom koppie beesaftreksel eetlepel tamatiepuree 80 ml ...
Read moreBiefstuk en Niertjie Pastei
Bestanddele: 1.5 kg biefstuk 500 g niertjies 1/2 kop koekmeel 2 ml gemaalde gemmer 1 ml tiemie 3 tl Worcestersous 1 tl aangemaakte mosterd 1 t sout 30 ml sago 5 uie, opgekap pasteikors: 1 k koekmeel 2 t bakpoeier knippie sout 125ml sonneblomolie 125 ml melk 1 eier So ...
Read moreBrandewyn-en-Coke T-Been
Neem die volgende vir die marinade: Twee koppies Coke Halwe koppie brandewyn Koppie Mrs Ball’s-blatjang Twee eetlepels sojasous Twee eetlepels goeie asyn Goeie gehalte T-Been Gooi twee koppies Coke en die brandewyn in die pan. Voeg Mrs Ball’s by. Kook af tot die hele storie ‘n dunnerige stroop maak. Klits ...
Read more