Loader

Chipotle-Chutney Tuna

2007-03-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Korslose snoek en uietert

  • Vis Paella

  • GEBAKTE STOKVIS SICILIAANS

  • VIS IN BIERBESLAG

  • APPELKOOSBOTTER OONDGEGEBAKTE SNOEK

75 ml mango chutney
10 ml lemmetjiesap
2 ml rooipeper
4 tuna filette (+- 170 g elk)
Cooking Spray
30 ml vars gekapte cilantro

Sit die oond op volrooster. Meng die lemmetjiesap en rooipeper. Meng die chutney en die lemmetjiessap mengsel. Plaas die vis op ‘n oond rooster bak en smeer die helfte van die chutney mengsel oor die vis. Braai die vis vir ongeveer 5 minute lank. Draai die vis om en smeer dit ook met die oorblywende chutney. Braai dit vir 5 minute lank. Bedien dit en sprinkel die cilantro oor die vis.

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!