Recipes from Ingredient: bisto
Tamatie en Uie Sous vir Pap en Wors
Bestanddele: 1 Blikkie fyn tamaties OF 5 geblanseerde tamaties1 groterige ui1 Pakkie Uie sopBistoSout en peper Metode: Braai uie tot goudbruin, voeg gekerfe tamaties by en prut vir 5 min tot alles deurwarm is. Meng die Uiesop en 3 eetlepels Bisto met ‘n 600 ml water en voeg by. Indien ...
Read moreBobaas Pastei
Bobaas Pastei met Bier, Biefstuk, Sampioene en gekarameliseerde uie as vulsel kan jy nie verkeerd gaan nie, met ‘n lieflike tuisgemaakte kors om die pastei af te rond Pastei kors: 500 g koekmeel 200 g yskoue botter in klein blokkies gesny 3 groot eiers liggies geklits Plaas koekmeel en botter ...
Read moreSkaapnek en Groenboontjie bredie
So eenvoudig maar hartskos. Ou gunsteling gewees in baie van ons grootword huise, treffer keer op keer . Jy het nodig: 1 kg skaapnek, in skywe gesaag 1 el botter 2 uie, gekap 2 knoffelhuisies, fyn gekap 2 groot wortels, geskil en stukke opgesny 250 g groenboontjies, grof opgekap 3 ...
Read moreStampmielies en Potbraai
Kook met nostalgie . Vir die stampmielies: 4 koppies stampmielies ( genoeg vir 4 – 6 mense) 1 tl sout 2 el botter genoeg kookwater Gooi stampmielies in kastrol, soel deeglik af met kouewater Bedek met 1 tl kookwater, bring tot kookpunt en kook vir 30 minute sonder deksel Spoel ...
Read moreTrooskos – Beesvleis en Groente Bredie
1 kg heel skywe beeskook van jou keuse (dikrib, brisket, chuck ens.) 2 groot uie, opgekap 2 groot aartappels – geskil en in kwart gesny 3 wortels, geskraap en opgekap in hap grootte 2 kop gevriesde groenboontjies 2 el botter ½ tl tiemie swartpeper na smaak sout na smaak ...
Read moreOuma se Beesvleis Potbraai
Kook met nostalgie 1 kg beeskook van jou keuse (dikrib, brisket, braising steak ens.) 2 groot uie, opgekap 4 knoffeltoontjies, gekneus 3 groot aartappels – geskil en halveer 2 el botter 1/2 tl tiemie 1/2 tl geroosterde koljander, fyngemaal mespunt fyn naeltjies swartpeper na smaak sout na smaak 1 el ...
Read moreTamatiebredie pastei met slap oorgooi deeg
Ouma se treffer pastei ~ nostalgies 1kg Ontbeende skaapvleis in stukke gesny 1 el bruin asyn 25ml Margarine of olie 2 Uie gekerf 4 Knoffelhuisie gekneus 10ml Sout Vars gemaalde swart pepper Aftreksel of kookwater 750 ml rooiwyn 500g Aartappels in stukke gesny 1kg Tamaties, ontvel en gekap 5ml Suiker ...
Read moreDeprecated: preg_replace(): Passing null to parameter #3 ($subject) of type array|string is deprecated in /home2/boerekos/public_html/wp-includes/kses.php on line 1745