Suurroom-Versiersel
2017-06-04- Course: Soetgoed
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(3.9 / 5)
7 People rated this recipe
Related Recipes:
Jy sal nooit weer ander resep nodig kry om ʼn versiersel te maak nie , perfek vir enige Kolwynjie; beste vir Wortelkoek !
500g versiersuiker, twee keer gesif
150g sagte Springbok Botter
200 ml Suurroom
paar druppels suurlemoensap
Metode:
Klits die botter, suurroom en paar druppels suurlemoensap saam met ’n elektriese klitser tot romerig
Voeg die versiersuiker bietjies op ‘n slag by. terwyl jy aanhou met klits tot mengsel verdik het
Sit in die yskas vir 30 minute.
Versier afgekoelde kolwyntjies
Opsioneel: Krummel flake oor; of sprinkel met kakao, of fyn gemaalde neute, einloos lekker !