Warning: Undefined array key "HTTP_REFERER" in /home2/boerekos/public_html/wp-content/plugins/wp-favorite-posts/wp-favorite-posts.php on line 122
My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie
Loader

My “Spur style” Uieringe

2016-11-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 75
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

75 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Aartappel Koekies

  • Vars Aspersies

  • Gevulde, gebakte tamaties

  • PAMPOENPOFFERTJIES IN STROOP

  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

1 groot ui
2 kop koekmeel
1 tl bakpoeier
½ tl peper
bietjie sout
250 ml melk

*diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie
*kookolie vir diep braai
*lekker groot bak met deksel wat goed kan seël

Sny uie in baie dun skyfies en maak ringe los van mekaar.
Plaas in ‘n mengbak,gooi melk oor en meng mooi deur,
Plaas nou in vrieskas tot melk kristalle begin vorm
Droog nou yskoue uie snippers effens op skoon kombuis vadoek
In jou groot bak met deksel , gooi koekmeel , bakpoeier, sout en peper, sit deksel op en skud so bietjie.
Gooi nou uieringe in koekmeel, sit deksel op en skud liggies en tuimel bak al in die rondte, dat uie mooi gedek is

Verhit olie tot baie warm in ‘n diep breë pot of pan
Skud oortollige koekmeel effe af en sit hopies vol in warm olie, moenie roer nie
Dit vat paar minute, hou dop wanneer kleur begin verander,en bruin begin raak roer nou liggies deur en bak dan tot goudbruin en krakerig

Dreineer van olie met gaatjies lepel, bedien dadelik, sprinkel met sout

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!