Loader

Spek en Bone Ontbytpan

2014-03-16
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Torrijas

  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

Als in een lekkerte onbyt pan

6 tot 8 snye brood
1 pakkie swoerdlose spek
1 ui – baie fyn opgekap
4 knoffel huisies- gekneus
8 vieannas – elk in 6 dele opgesny
mozarelakaas – gerasper
cheddar kaas – gerasper
2 blikke baked beans in tamatiesous
8 eiers – geklits met klein bietjie melk, sout en swartpeper
bietjie kookolie of botter

Verhit jou oond na 180 C

Doop die snye brood vinnig in die geklitste eiermengsel, pak die gedoopte broodjies op gesmeerde oondskottel, maak seker die bodem is mooi bedek- sit in yskas, hou eiermengsel eenkant.

Snipper spek growwe stukke, en braai lekker bruin in bietjie olie/botter, gooi vieanna stukke by met fyn ui en knoffel, tot alles lekker saam te gebraai is
Haal eierbrood uit yskas
Sprinkel lagie cheddar kaas oor
Gooi die blikkies baked beans bo-oor eweredig versprei
Sprinkel nog bietjie cheddar kaas, en dan genoeg mozarela kaas
Gooi klein bietjie melk by oorblywende geklitse eier klits goed, gooi bo-oor alles
Bak + – 25 min , tot goudbruin en gestol, laat so paar minute rus voor jy in blokke sny en opdien

Recipe Type: Tags: , , , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!