Plaas Volgraanbroodjie

2010-09-06
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (0 / 5)

0 5 0
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

0 People rated this recipe

1,088
Related Recipes:
  • Piesang en OBS Broodjie

  • Kaas en Kruie Broodjie

  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Flou val Toebroodjie

  • Boerbrood Suurdeeg Plantjie

 

1½ Kg. “Tru weat”
1½ Kg. “Nutty weat”
2 Pakkies droë kits-suurdeeg
25 ml. Sout
1 Koppie Sonneblomsaad
1 Koppie Sesamesaad
1 Koppie Sojameel
2 Liter Louwate

1. Kap Sesamesaad fyn met kapmenger in 125 ml. louwater.
2. Meng droë bestandele in groot skottel.
3. Voeg sade by.
4. Roer goed deurmekaar.
5. Maak ‘n holte in die meel.
6. Voeg gekapte Sesamesaad by.
7. Knie met louwater tot ‘n elastiese deeg. (bietjie vir bietjie water by;)
8. Knie baie goed deur.
9. Maak warm toe: – sit in skoon plastieksak, met kombers bo-oor.

Laat rys vir 2½ – 3 uur.

Knie af.
Sit deeg in vier kleinerige broodpanne, goed gesmeer met botter
Laat panne vol rys
Bak by 180 °C vir 1 uur.

Haal uit panne en maak toe met ‘n skoon doek.

N.B.
Vou plastieksak bo-oor sodat (warm)brood kan sweet om korsies sag te hou.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!