Loader

Tag: vye

FYN FYEKONFYT GESKIK VIR DIABETES

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Was en skil genoeg ryp fye om 1.5kg uit te weeg. Gebruik 600g Xylitol versoeter 350ml water 30ml suurlemoensap Een stuk gekneusde gemmerwortel in ā€˜n katoen doek toegebind. 10g gelatine Plaas die vye en versoeter in ā€˜n kastrol en voeg die water by. Snipper die vye met ‘n sker in ...

Read more

Suurvy konfyt

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

  Die suur vleisgedeelte binne-in die vrug is slymerig met blink, bruin sade daarin. Die onderste deel van die vrug word afgebyt en die vleisgedeelte uitgesuig. Heerlike konfyt word van suurvye gekook en dit word ook vir oosterse disse gebruik. So gemaak: Bestanddele: 1 kg suurvye 100 g sout 1 ...

Read more

Fyn vyekonfyt

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Was en skil die ryp vye dun af en weeg dit. Gebruik 375 g suiker vir elke 500 g vrugte en 125 ml water vir elke 500 g suiker. Sit die vye en die suiker in lae in n kastrol en voeg die water by. Verhit stadig en roer af ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!