Bêre mengsel vir Souspoeier
2013-01-04- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Sous en Marinades
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.2 / 5)
9 People rated this recipe
Related Recipes:
200g maizena
250g bisto poeier
1 pakkie bruin uiesop poeier
1 pakkie tamatiesop poeier
1 pakkie sampioensop poeier
Meng goed deur, hou in lugdigte houer
Gebruik soos verlang na dikte van sous wat verlang word
Maak 2 – 3 teelepels vol met bietjie water aan in ‘n beker tot gladde pasta , gooi by gereg en laat kook tot verlangde verdikking