Recipe Type: Bottel en Bêre
Klassieke mayonnaise
knippie safraantoutjies 3 knoffelhuisies, fyngedruk 2 eiergele 1 eetlepel Dijon-mosterd 300 ml olyfolie suurlemoensap Gooi een eetlepel kookwater oor die safraan in n klein bakkie en hou eenkant. Plaas die knoffel, eiergele en mosterd in ‘n voedselverwerker en maak fyn, terwyl die olyfolie met ‘n dun straaltjie bygevoeg word. Voeg ...
Read moreKaribiese chilli sous
15 Tabasco chilli?s, of so 8 Habanero?s (verkieslik vars uit die tuin) 1 wortel 3 teelepels knoffel 1/2 koppie asyn 1/4 koppie lemmetjiesap 1/2 – 1 mango, opgesny in blokkies 3/4 koppie water olyfolie Maal die chillies (gebruik soveel van jou gunsteling soort as wat jy wil, afhangende van ...
Read moreVinnige appelkoosblatjang
250 ml fyn appelkooskonfyt 2,5 ml sout 0,6 ml rooipeper 2,5 ml fyn gemmer 190 ml witasyn Meng die eerste 4 bestanddele goed saam en roer die asyn by volgens smaak. Kook dit tot dit dik genoeg is.
Read moreMosterdmayonnaise
500 ml mayonnaise 30 ml aangemaakte Franse mosterd 2 ml rooipeper Meng al die bestanddele goed saam en verkoel dit tot benodig.
Read moreKerrievis
1 groot stokvis, snoek, geelbek of varswatervis Kerriesous 5 ml fyn knoffel (opsioneel) 1 lourierblaar 750 ml bruin wynasyn 30 ml matige kerriepoeier 5 ml borrie 15 ml gemengde speserye 3 ml elk gemaalde gemmer en kruienaeltjies 2 ml gedroogde tiemie 3 ml rooipeper 5 ml paprika 250 ml suiker ...
Read more