Recipes from Ingredient: sout
Heel Sout Skaapribbetjie oor die Kole
Lek jou lippe af. Stadig. Stadig. Stadig. — Vat jou tyd. Of jy nou drink of nie. Langs die vuur vir 2 ure of so werk goed, laat daai vetjies lekker uitbraai. Hy braai en skroei ‘n biejtie. . Jy benodig: 1 heel lams/skaapribbetjie vroeg uit die yskas gehaal en ...
Read moreSout en Peper Spinasie
Kook met nostalgie – Spinasie soos ouma gemaak het .. 2 groot bossies vars Spinasie 1 groot ui – opgekap 1 groot aatappel in blokkies gesny 1 groot ryp tamatie – opgekap 2 el botter sout en peper na smaak Spoel die spinasie goed af onder lopende water Sny die ...
Read more“Flamed grill” Heel Biefstuk oor die kole
Hoe ook al, ān heel Biefstuk braai is fantasties op die kole . 1 tot 2 kg Silveside of Sirloin Biefstuk; vroeg uit die yskas , uit sy verpakking verwyder en bring na kamertemperatuur Olyfolie 125ml Suurlemoensap 3 el Botter Swart peper en sout na smaak ***Goeie hardekool hout . ...
Read moreHeel Hoender “flattie” oor die kole
1 lekker groot plaashoender sowat 1 liter marinade van jou keuse, met paar druppels kookolie by gemeng sout en peper na smaak . Was daai hoender nou deeglik onder lopende koue water, kyk vir los veertjie; Ā veral om die vlerkies, en verwyder dit. Plaas die hoender met rugkant na onder ...
Read more“Kafee op die hoek ” Vis
Lekker bros gebakte vis is in ‘n degie 4 tot 6 Ā hake fillets – gevries 2 kop koekmeel 1/2 tl sout 1/2 tl rooipeper “cayenne pepper” 8 druppels “egg yellow” kos kleursel kouewater (so 2 koppie) 1 lt kooklie In lekker groot plat mengbak, sif koekmeel, sout en cayenne pepper. ...
Read more