Sout en Peper Spinasie

2016-11-10
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.5 / 5)

3.5 5 12
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

12 People rated this recipe

9,833
Related Recipes:
  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • So by my Kool

  • Soet Karamel Patats

  • My “Spur style” Uieringe

Kook met nostalgie – Spinasie soos ouma gemaak het
..
2 groot bossies vars Spinasie
1 groot ui – opgekap
1 groot aatappel in blokkies gesny
1 groot ryp tamatie – opgekap
2 el botter
sout en peper na smaak

Spoel die spinasie goed af onder lopende water
Sny die middelaar uit met ‘n skerp mes en kap spinasie grof op
Plaas spinasie in ‘n kastrol, dek met water
Sit aartappels en uie en tamatie bo op, plaas deksel op en kook tot aartappels sag gekook is
Dreineer oortollige water indien nog oor is
Voeg botter, sout en peper na smaak by, oor hoe hitte roer braai tot lekker droog gekook.
Druk fyn en bedien dadelik

Sit voor met mieliepap, of as enige groente bygereg

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!