Loader

Wildsvleis Skywe in Wyn Sous

2008-09-10
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Gestopte Gemsbokfilet

  • Springboksosaties

  • Vlakvarkbredie

  • Springbokboud in die oond

  • Toeka se Wildswors

Bestandele

10ml sout
25ml olie
1 ui, gekap
250g sampioene, gesny
100ml rooi wyn OF 50ml sjerrie
5ml Worcester sous
250ml room of joghurt
25ml meel
5ml gekapte tiemie
vars gemaalde swart peper

Metode:

Sprinkel sout oor die wildsvleis skywe. Verhit die olie in ‘n braaipan en braai die uie en sampioene. Verwyder van die hitte en hou warm.
Verhit 2de swaarboom braaipan en braai die vleis aan beide kante tot die vleis goudbruin gebraai is. Voeg die uie en sampioene, wyn en worcestersous by. Kook vir ‘n paar minute.
Meng die room en die meel en gooi oor die vleis. Roer die tiemie en swart peper by. Prut vir 25 minute oor baie lae hitte en bedien met bruin rys

Recipe Type: , Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!