Tag: Hutspot
Sjerrie en Beesstert Bredie
Bestanddele: 90ml koekmeelblom 5 ml sout 2 kg beesstert, in porsies gesny 50ml braaivet of olie 300g sampioene, gekerf 1 rooi soetrissie, ontpit, in ringe gesny 1 knoffelhuisie, gekneus 2 groot uie, in ringe gesny 4 aartaappels, opgesny 2 vleisaftreksel-blokkies 15 ml kerriepoeier 15 mal paprika 2 tl bisto ...
Read moreTAMATIE-LAMSVLEIS MET KLUITJIES BREDIE
kookolie 1 tot 2kg dik lamsnek skywe 1 el asyn sout en varsgemaalde peper na smaak 3 uie, in skywe gesny 2 knoffelhuisies, fyngedruk 4 tamaties, geskil en gekap 5ml suiker 2 x 250 ml vleisaftreksel van jou keuse 3 groot aartappels, in kwarte gesny 3 groot wortels in stukke ...
Read moreWildsvleis Skywe in Wyn Sous
Bestandele 10ml sout 25ml olie 1 ui, gekap 250g sampioene, gesny 100ml rooi wyn OF 50ml sjerrie 5ml Worcester sous 250ml room of joghurt 25ml meel 5ml gekapte tiemie vars gemaalde swart peper Metode: Sprinkel sout oor die wildsvleis skywe. Verhit die olie in ‘n braaipan en braai die uie ...
Read moreMaklike Beesstert
± 1.3kg Beesstert (In skywe gesny) 2 Blikkies Tamatie en Uie smoor 6 Heelkorrels swart peper Sout na smaak 1 teelepel suiker Voeg beesstert in klei oondbak (Verkieslik die tipe wat voor gebruik in water geweek word). Sout na smaak, gooi suiker en swart peper korrels oor, en gooi laaste ...
Read moreDeprecated: preg_replace(): Passing null to parameter #3 ($subject) of type array|string is deprecated in /home2/boerekos/public_html/wp-includes/kses.php on line 1745