Loader

Sjokolade Vrieskastert

2013-06-29
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

  • Vrystaatse Melktert

  • Bierbokskoek

  • Ryk vrugtekoek met stroop

Jy het nodig:

(3 e) botter
(3 e) strooisuiker
1 pakkie fyngekapte gemmerkoekies
(8 el) kakao
(3 el) water
2 kop dik room – styf geklop
blik kondensmelk
(2 el) brandewyn
2 groot eier – geskei
wit en bruin sjokolade krulle vir versier

So gemaak:
Smeer ‘n 1 kg broodpan liggies met botter of bespuit. Voer uit met …bakpoeier… en smeer weer met botter ( help om vrieskastert los te hou van bodem)

Smelt botter en suiker in kastrol.
Verwyder van plaat en voeg beskuitjieskrummels by. Roer deur en laat afkoel
Druk die helfte van die mengsel op die bodem van die broodpan vas en verkoel. Los die kakao in die water op en vou by die room en kondensmelk in. Roer brandewyn by
Klits die eierwit tot dit stywe punte vorm en vou in Giet die mengsel oor die beskuitjies in die pan. Maak gelyk en strooi die orige krummelmengsel bo-oor Bedek en bevries ongeveer 2 – 3ure verkieslik oornag tot hard Keer uit en bedien met sjokolade krulle, en sprinkel kakao

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!