ROLLS ROYCE
2008-10-29- Course: Drankies
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(5 / 5)
1 People rated this recipe
Related Recipes:
fyn ys
2 dele brandewyn
2 dele sitruslikeur ( Triple Sec)
2 dele lemoensap
Skep die ys in n drankiemenger. Gooi die brandewyn, likeur en lemoensap by en skud die mengsel. Syg die mengsel deur en giet dit in n kelkglas. Gesondheid..!!
.
Comment (1)
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
posted by jerry on December 31, 2015
Moet se die is lekker. Lekker gevaarlik. Het dit so bietjie sagter gemaak vir my liefies. Een tot elk van brandewyn en triple second. Twee tots sap en res sodawater. Volg res van resep. My vrou en dogters mal daaroor.