Loader

Potting-Soil Tert

2013-07-01
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.3 / 5)

3.3 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Melktert

  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

“Die hele geheim van dit is die rasper van die koekies en dit moet die swart oreo koekies wees.”

4 x bokse Swart Oreo koekies
2 x bakkies maaskaas
4 x koppies melk
2 x pakkies instant pudding (Vanilla)

Rasper met grof kant al die Oreo koekies.
Meng Instant pudding met melk en voeg maaskaas by .
Vat ‘n diep glas bak en pak ‘n laag gerasperde koekies dan helfde van die pudding mengsel.
Maak sulke lae en heel laaste gooi van die Oreo koekies op.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!