Loader

Predikantsvrou- Nagereg

2011-07-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.7 / 5)

4.7 5 7
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

7 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Waatlemoen Kersfees Koek


liplekker warm nagereg…

3 groot eiers – geskei
190-375 ml strooisuiker.. gelang van jouse soettand
375 ml melk – volroom
100 ml meelblom – gesif
310 ml lemoensap – vars
30 ml suurlemoensap – vars
skil geraper van 1 lemoen
45 ml botter

voorverhit oond 180C

So gemaak:
klits die eiergele , voeg die suiker by en klits tot lig
Voeg die helfte van die melk by en klits tot suiker opgelos is
Vou  gesifte meel en die res van die melk by
Voeg nou  lemoen en suurlemoensap , botter by, meng goed
Klits eierwitte styf , vou in by beslag
Skep mengsel in gesmeerde oondvaste bak,

Plaas die bak in ‘n ‘n pan met kookwater
en bak vir 45min tot mooi goudbruin. die poeding sal ‘n kors bo-op vorm met heerliks sous onderin bedien met plaasroom/vla en ‘n glasie jerepico, sjerrie,muskadel..

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!