Perske Jogurttert

2016-06-05
  • Voorbereidings Tyd : 0m
  • Kook Tyd : 0m
  • Gereed In : 0m

1 L grenadella of perske jogurt
1 blik kondensmelk
2 pakkies suurlemoen of pynappel jellie
125 ml kookwater
1 pakkie tennis beskuitjies
250 ml room
1 blikkie ingelegde perskes vir garnering
grenadellapulp

METODE:
Meng jogurt en kondensmelk
Voeg suurlemoen jellie wat in kookwater opgelos is by
Meng alles goed saam
Gooi in tertbak wat met beskuitjies uitgevoer is
Klits room tot styf en plaas bo-op tert
6.Versier soos verlang met grenadellapulp en ingelegde perskes

foto: Antoinette Goeieman

Gemiddelde Gradeering

(4 / 5)

4 5 10
Gradeer hierdie resep

10 Besoekers het hierdie resep gegradeer

Ons stel voor :
  • Suurlemoen Kaaskoek in ‘n glas

  • Sjokolade Eclair Yskastert

  • Smeerdeeg vir Melktert Kors

  • Suurlemoen Soufflé

  • Korslose Pampoentert

Recipe Comments

Kommentaar (1)

  1. geskryf deur Gene McGee on November 10, 2016

    So enjoy your recipes, thank you

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!