Loader

Oreo Trifle

2015-01-09
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 12
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

12 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Melktert

  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

bestanddele:
500 ml gladde maaskaas
1 koppies versiersuiker
3 koppies melk
2 pakkies kits vanielje poeding
250 ml room, styf geklop
1 boks Oreo koekies, grof gekrummel
In ‘n groot bak, room saam maaskaas en versiersuiker met ‘n elektriese menger tot gemeng, sowat 2 minute.
In ‘n aparte bak, met ‘n elektriese menger, klits poeding mengsel met 3 kop melk tot verdik, ongeveer 3 minute.
Voeg poeding mengsel by roomkaas klits 1 minuut, totdat goed gemeng
Vou styfgeklop room in

In ‘n groot glasbak, maak ‘n laag so 1/3 van gebreekte koekies op bodem , (kan selfs in pragtige lang glase gemaak word)

Top met 1/3 poeding mengsel
Herhaal lae 2 keer, en eindig met res van gebreekte koekies bo-op
Maak toe met kleefplastiek en laat rus in yskas vir minstens 1 uur

Recipe Type: , Tags: , , , , , , Ingredients:

Comment (1)

  1. posted by JohanGroenewald on August 6, 2015

    Oreo Trifle wie se hart sal jy nie kan steel met die resep nie?

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!