Loader

Geurige Maalvleispan met eiers

2014-08-24
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Torrijas

  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

Heerlike geurige eenpan dis, die is genoeg vir so 4 tot 6 mense

bestanddele
30 ml olie
500 g maalvleis
1 blikkies tamatie-en-uiesmoor (410 g )
sout en swartpeper na smaak
6 eiers (kan verminder)

metode
Verhit die olie in ‘n pan en roerbraai die maalvleis tot bruin.
Voeg die tamatie-en-uiesmoor en geur met sout en peper.
Plaas deksel skeef op, laat prut vir 15 minute tot geurig. Roer af en toe.
Verwyder die deksel en maak 4-6 holtes (afhangende van hoeveel eiers wat jy gebruik) in die vleismengsel met behulp van ‘n lepel. Gooi ‘n bietjie olie en breek ‘n eier in elke holte, sprinkel peper oor eier
Bedek die pan en kook tot die eiers gaar na jou keuse is
Bedien dadelik, uit die pan op sagte mielie pap

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!