Loader

Geroosterde Seekos Kebabs

2010-03-12
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Korslose snoek en uietert

  • Vis Paella

  • GEBAKTE STOKVIS SICILIAANS

  • VIS IN BIERBESLAG

  • APPELKOOSBOTTER OONDGEGEBAKTE SNOEK

 

500 g ferm visfilette, in blokkies gesny
1 rooi soetrissie ontpit en in blokkies gesny
1 groen soetrissie ontpit en in blokkies gesny
1 geel soetrissie, ontpit en in blokkies gesny
500 g uitgedopte steurgarnale
pynappel, geskil en in wiggies gesny
15 ml sonneblomolie
uitgedrukte suurlemoen

Ryg die visstukkies afwisselend met die blokkies soetrissie op houtsosatiestokkies in.
Ryg die steurgarnale afwisselend met die pynappelstukke op sosatiestokkies.
Smeer die olie oor die sosaties en rooster dit oor matige kole of braai dit in ‘n riffelpan vir een tot twee minute aan elke kant of tot deurgaar.
Drup suurlemoensap oor en geur na smaak.

Sit warm voor met soetsuur doopsous van jou eie keuse.

Recipe Type: Tags: , , , , , , Ingredients:

Comment (1)

  1. posted by Leonie on December 6, 2014

    Lekker boere resepte vir my kombuis

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!