Loader

Fyn aarbeikonfyt

2007-05-31
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Waatlemoenkonfyt

  • FYN FYEKONFYT GESKIK VIR DIABETES

  • Ryp Tamatie Konfyt

  • Suurvy konfyt

  • Marmelade

Was en sny die stingels van die aarbeie af.
Weeg die vrugte en gebruik 500 g suiker vir elke 500 g vrugte.
Sit die vrugte en die suiker in lae in n kastrol, druk die onderste laag vrugte stukkend sodat die sap uitkom en laat dit oornag staan.

Verhit dit stadig en roer dit af en toe tot die suiker opgelos is. Kook vir ongeveer 1 uur lank en bottel dit warm.

Recipe Type: Tags: , , , , , , , Ingredients:

Comment (1)

  1. posted by Christiana Groenewoud on July 7, 2015

    Ons kook Duitse aarbeie in Zurich. Sien uit na die resultaat!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!