Loader

Droomtert

2013-04-01
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

  • Vrystaatse Melktert

  • Bierbokskoek

  • Ryk vrugtekoek met stroop

Lekker, lekkerder, lekkerste

1 blikkie Kondensmelk
125 ml Suurlemoensap
100g pakkie glanskersies opgesny
1 pak Malvalekkers opgesny
250g gladde maaskaas
blikkie fyn pynappel crush
250ml room
1 pakkie tennisbekuitjies
x-tra room

Meng die kondensmelk en die suurlemoensap.
Voeg die glanskersies(hou ‘n paar eenkant vir versiering), malvalekkers, maaskaas en pynappel by.
Klits die room styf en vou by die mengsel in.
Pak die beskuitjies in ‘n glasbak en giet die mengsel bo-oor. (of maak kors van krummels en gesmelte botter)
Versier met die orige glanskersies en ekstra geklitste room, indien verkies.
Verkoel ‘n paar uur voor gebruik

 

foto@Johanita Cronje via Facebook Boerekos Kookengeniet

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!