Loader
Most Rated
Plaatkoekies

2 eiers 125 ml suiker...

forkforkforkforkfork

WenResepte van die dag

 

  • Eierbroodjie, piesang en stroop kebabs

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    Ontbyt ?? 2-4 snye brood per persoon sout en peper na smaak 2 eiers geklits met bietjie melk – per broodjie, (2 snye) bietjie melk bietjie olie esdoornstroop – “maple stroop” piesangs – in skywe gesny sosatiestokkies Klits eiers met sout en peper, bietjie melk Sny Brood in vierkante Maak pan lekker warm met bietjie […]

    Read more
  • Vinnige Wit Brood

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

    Smul lekker vinnige brood, wat meer kan jy vra, Tuisgebak , die beste !!! 500g Bruismeel (Self Raising flour) 500ml karringmelk 1/2 tl sout Voorverhit oond 180°C Meng alles goed saam. Gooi in gesmeerde broodpannetjie Bak in voorverhitte oond vir 1 uur Met dank aan Maritza Farham

    Read more
  • Mangoroomys

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

      Die somersgenot moet die aand voor die tyd voorberei word. 250 ml gewone jogurt 200 ml mangosapkonsentraat 1 blikkie kondensmelk 1 ½ houertjie vars room, styf geklop vars mangoskywe vir garnering plastiekbak met deksel vir vries.. (ou roomysbak werk goed) Plaas die kondensmelk in ’n mengbak. Voeg die sapkonsentraat en jogurt by en meng […]

    Read more
  • Tamatie en Roomsous Hoenderlewertjies

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

    Bestanddele: 30ml olie 2uie fyngekap gemeng met 3 fyngedrukte knoffelhuisies bakkie hoenderlewertjies, opgesny in helfte 250ml vars room 3 tamaties gekap peri-peri sous en/ of Tabasco na smaak ‘n knippie gemengde kruie blikkie tamatiepasta sout peper na smaak So gemaak: Verhit olie in swaarboompan, soteer ui en knoffel daarin tot deurskynend. Verwyder uit pan en […]

    Read more
  • Tuisgemaakte Sjokolade Stroop

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

    1 kop Room 1 kop Suiker 3/4 kop kakao 1 tl vanilla geursel knippie sout 2 el stroop Roer al die bestanddele saam in ‘n lekker groot souspan oor matige hitte totsuiker opgelos is, tot glad en blink Verwyder van die hitte en laat afkoel vir 10 min Gooi in bottel, bere in yskas Heerlik […]

    Read more
  • Tuisgemaakte gouestroop

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

    Ouma Lien se Gouestroop 6 kop witsuiker 3 kop koue water 3 teelepels kremetart In ‘n lekker groot kastrol, gooi helfte van die water in, meng suiker, kremetart by. Op die laagste stelling op die stoof, roer aanhoudend tot opgelos. Bring hitte op hoog, hou aan kook en roer vir 15 min tot dit stroop […]

    Read more

What's Hot

  • Nageregte

    Melktert

    Geskiedenis van Melktert Melktert, letterlik vertaal as “melktert” in Afrikaans, is ‘n ikoniese Suid-Afrikaanse nagereg met ‘n ryk geskiedenis wat strek terug tot die… ...more

  • Tradisioneel

    Bobotie

    Geskiedenis van Bobotie Bobotie is ‘n tradisionele Suid-Afrikaanse gereg met ‘n ryk geskiedenis wat die uiteenlopende kulinêre invloede van die streek weerspieël. Die gereg… ...more

  • Potjiekos

    Beesstertpotjie

    Sous 60 ml Brandewyn750 ml droë rooiwyn375 ml blatjang125 ml Worcestersous125 ml tamatiesousbotterbone se vloeistof1 pakkie beesstertsoppoeier250 ml kookwater30 ml gemengde, gedroogde kruie30 ml… ...more

  • Brood

    Karringmelk-en-kruiebrood

    500 g bruismeel2.5 ml sout5 ml roosmaryn2.5 ml gedroogde origanum1 ui, gerasper5 ml gekapte knoffel250 ml gerasperde kaas250 ml karringmelk Metode Meng al die… ...more

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!