Loader

Mangoroomys

2010-09-10
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

859
Related Recipes:
  • Heuning Appels met neute en vanieljeroomys

  • Wortel & Vanilla Sponspoeding

  • Koffie & Cream Malvapoeding

  • Kondensmelk Suurlemoen Yskastert

  • Traditionele Melksnysels

 

Die somersgenot moet die aand voor die tyd voorberei word.

250 ml gewone jogurt
200 ml mangosapkonsentraat
1 blikkie kondensmelk
1 ½ houertjie vars room, styf geklop
vars mangoskywe vir garnering
plastiekbak met deksel vir vries.. (ou roomysbak werk goed)

Plaas die kondensmelk in ’n mengbak.
Voeg die sapkonsentraat en jogurt by en meng goed deur
Vou die gekopte room in.
Giet die mengsel in ’n diep plastiekbak , maak toe met deksel
Vries oornag.
Skep bolletjies roomys uit in lang glas en garneer met vars mangoskywe .

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!