Groentepastei
Geskryf deur: ilza
|
KOM KOOK EN GENIET SAAM MET ONS! Kom kook saam met ons! Ons is hier bedrywig met die bou van 'n EGTE SUID AFRIKAANSE RESEPTE WERF - IN AFRIKAANS GESKRYF. Sluit gerus aan en neem deel. Voeg julle resepte by - dis maklik en gratis om deel te neem. Onthou net dat bestanddele met twee d's gespel word. Die spesery is mosterd, anders as die van Mostert! Min genoeg om te onthou! Honderde lekker resepte in Afrikaans!. Watch this space for our new South African Recipes site in English! Groete, BOEREKOS. |
![]() |
| Forum | Topic | Last Post |
| Vertel vir ons...... | Boboti | 05/07/12 09:13 VM |
| Ek soek na 'n resep | Ek soek | 05/02/12 01:46 VM |
| Help ons bou! | My eie resepteboek | 04/29/12 22:27 NM |
| Ek soek na 'n resep | Ek soek | 04/19/12 04:23 VM |
| Ek soek na 'n resep | Porsie grootes | 04/12/12 02:14 VM |
| Vertel vir ons...... | Diabeties soetgoed resepte | 04/07/12 04:23 VM |
| Ek soek na 'n resep | Creme caramel met 'n klapper laag | 03/19/12 11:44 VM |
| Ek soek na 'n resep | Pap tert | 03/15/12 08:42 VM |
| Vertel vir ons...... | melktert | 02/25/12 03:41 VM |
| Ek soek na 'n resep | Beskuit | 02/25/12 03:35 VM |
Geskryf deur: ilza
Geskryf deur: gertie vd schyff
Ek gee met graagte die resep, maar julle moet net maak soos ek dit hier vir julle gee. Die vulsel maak ek dubbel, en die kors is enkel.Geskryf deur: BES
2 KG HOENDERPORSIES (WANT ALMAL EET MEER)Geskryf deur: ouboet71
Geskryf deur: Dorrie
Die ouer-garde wat Peri-Peri Hoender onthou soos dit in die dae van die Portugese in Mozambique voorgesit is, sal hierdie resep geniet. Dit is die Ware Jakob!
1 Heel hoender (+- 1.8kg)
Portugese Olyfolie
MARINADE:
6 Knoffelhuisies grof gekap
Stukkie vars gemmer (sowat 5cm lank) gekap
150ml Olyfolie
Fyn gerasperde skil van 'n halwe suurlemoen
150ml vars suurlemoensap
2 Rooi vars rissies, gekap met pitte en al. of 'n eetlepelvol droe 'Chilli-Flakes' (Vars is beter)
Handvol gekapte pietersielie
SO MAAK MENS:
1. Plaas die heel hoender met bors na onder op snyplank.
2. Met 'n sker of skerp mes, sny langs die ruggraat oop. Sny die ruggraat uit.
3. Draai die hoender om en vlek heeltemal oop. Druk effens plat.
4. Plaas die hoender in 'n groot plastiese sak.
5. Sit die knoffel, gemmer, 150ml olyfolie en suurlemoensap in 'n 'food processor' en meng goed. Sit die rissie en pietersielie by. 6. Gooi die marinde by die hoender en werk dit deeglik in. Bind die sak toe en laat (verkieslik) oornag staan in 'n yskas, of marineer vir ten minste vyf ure lank.
7. Verwarm oond tot 200 grade Celsius.
8. Sit 'n bietjie olyfolie in 'n braaipan. Haal die hoender uit en plaas in die pan. Borsel met olyfolie. Gooi die oortollige marinade weg. Gooi sout op na smaak. (Ek gebruik growwe sout).
9. Plaas pan in die oond. Borsel nou en dan van die pan-sappe oor en braai in die oond tot gaar.
10. Haal uit die oond en skep uit in groot bord.
11. Meng sowat kwart-koppie suurlemoensap met kwart-koppie olyfolie en verf oor die hoender.
12. Dien op met suurlemoen skyfies en chips of Portuguese gebraaide rys. Heerlik!
.
Geskryf deur: jpetro

Benodighede:
1 Kop heuning
1/4 kop soya sous
glanseerde kersies..( kan vir 4 ure in brandewyn/whiskey laat le week voor jy hom op sosatie gebruik)
paar pakkies lang repies spek
So gemaak:
Ryg die spek en kersies beurtelings soos 'n korsentina, op die sosatie stokkie. Sit al die sosaties in 'n bak, meng heuning en soya goed saam,
Gooi oor sosaties, .Kan dadelik gebruik word, of laat dit 'n paar uur of oornag staan. Oor stadig kole en draai gereeld dat hy nie brand nie. of bak in gebotterde warm pan tot crispy, bedruip met heuning en soya sous..
Ontmoet jou Lewensmaat - kom kliek saam!
