Kerrievis

2014-02-15
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.3 / 5)

3.3 5 19
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

19 People rated this recipe

13,478
Related Recipes:
  • Snoek Koningskos oor die kole

  • Van Kondensmelk tot Karamel

  • Nog ‘n skeppie Tunatert

  • Maklike Biltong Patee

  • Oe-la-la Tuna

Kerriesous vir ingelegde vis:

2 kg stokvis / hake in groot stukke gesny
½ koppie kookolie
6 groot uie – in dik ringe gesny
4 knoffelhuisies – gekneus
500 ml bruin druiweasyn
250 ml wit wynasyn
3 el kerriepoeier
10 ml borrie
1 tl sout
5 ster anys sade
60 ml gemmer, gestamp
1½ koppie suiker
100 ml water
4 lourierblare

In ‘n lekker groot kastrol, maak kookolie warm
Braai saam: knoffel, gemmer, uieringe tot uie deurskynend is
Draai hitte op laag, voeg kerriepoeier, ster anys, lourierblare by, en braai stadig saam
Sit vis stukke en borrie by, en oor lae hitte prut alles vir 5 min
Gooi suiker, asyn en water by en kook vir 20 minute baie stadig
Laat dit goed afkoel, plaas vis stukke in flesse, maak vol met uie kerrie sous en verseël.

Sit in yskas minstens 2 dae

Comments (3)

  1. posted by Hilda on January 30, 2015

    I have to say that I have tried quite a few curried fish recipes over the years and could not find one that satisfied me, but I loved this recipe . This is a keeper!

  2. posted by Betsey Ludick on April 18, 2016

    Al die recipes I so lekker en ‘n plesier om te maak. Baie dankie vir jul hardewrk om ons van die kosse te voorsien.

  3. posted by angie oostdijk korsman on July 24, 2016

    hello daar mense ek woon in zeeland holland , en woon hier al 54 jaar maar ek mis die afrikaanser kos en nou het ek julle gevind . ek is so bly dankie daar vir maar sommige woorde het ek vergeet wat is borie en tiemie. sou iemand vir my kan se aseblief baie dankie . angie oostdijk korsman

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!