Kerrie Vetkoeke met ‘n Twist
2014-11-17- Course: Gebak Koekmeel
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.4 / 5)
8 People rated this recipe
Related Recipes:
My twist op n kerrie vetkoekie vandag , gesonder sal julle wonder !!!
Gebak en nie gebraai nie..
Easy peasy, gekoopte brood deeg by bakkery, jou eie spesiale kerrie vleisie en bou jou bun en in die oond vir omtrent 20 min ! (160 C)
Ek het Canola oil oor gespuit en n paar sesame saadjies gesprinkel.
**Selma Swarts via Facebook Boerekos Kookengeniet
Comment (1)
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
posted by Eurika du Koker on August 30, 2016
Dankie vir die lekka resepte