Loader

Tag: Mins

Middel van die maand Potjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

Geurige Mins en Groente Potjie halwe kop olie 1 kg bees maalvleis 2 groot uie grof gekerf groen soetrissie grof gekap 2 aartappel – kwarte gesny 2-3 lemoenpampoentjies – halveer,pitte uitgekrap 3 knoffeltoontjies, gekneus 1 kop rou tastic rys 1 el kerriepoeier 1/2 tl borrie paar tamaties , in dik ...

Read more

Kerrie Vetkoeke met ‘n Twist

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

My twist op n kerrie vetkoekie vandag , gesonder sal julle wonder !!!   Gebak en nie gebraai nie..   Easy peasy, gekoopte brood deeg by bakkery, jou eie spesiale kerrie vleisie en bou jou bun en in die oond vir omtrent 20 min ! (160 C) Ek het Canola ...

Read more

Cheddar melt Maalvleis Rol

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Bestandele : 1kg maalvleis Mixed Herbs Mrs Balls Chutney Gemaalde peper korrels 1 pakkie vars gesnyde Sampejoene 1/2 koppie olie Sout Kaas Metode: Stap 1 : Rol die mince redelik dun uit en sprinkle mixed herbs oor die maalvleis. Rol dan die mince op en “knie” die mixed herbs in ...

Read more

Geurige Kerrie maalvleis

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Smullekker kerrie maalvleis vir vetkoek, krummelpap … bo op roosterbrood…. eindloos heerlik: 1kg bees maalvleis 2 heel naeltjies 1 lourierblaar 1 kaneelstokkie 1 steranys 2 el asyn mespunt borrie ½ kop appelkoos konfyt 3 el goeie kerriepoeier ½ kop kookolie 1 klein blikkie tamatiepaste sout 1 groot aartappel – in ...

Read more

KRUIEMAALVLEIS MET AARTAPPELBOLAAG

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Maalvleis Bietjie olie 1 Ui Gekap 1 Knoffelhuisie, gekneus 2 Selderystingels, fyn gekap 1 Wortel Geskil en in skyfies gesny 700 G Beesmaalvleis 1 Teel Komyn 1 Teel Gemaalde koljander 1 Eetl Tamatiepuree 1 Blik Gekapte tamaties 2 Koppies Hoenderaftreksel       Aartappelbolaag 4 Groot Aartappels, geskil en in ...

Read more

Ouma Johanna se Herderspastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

‎ Bestanddele: 20 ml olyfolie 800g maalvleis 2 medium ui, gekap 1 groot wortel, grof gerasper 2 selderyestingel, gekap 10 ml  origanum koppie beesvleisaftreksel 2 tl  Worcestersous Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak Bolaag: 2 groot aartappels, geskil opgesny 1 botterskorsie, geskil , opgesny 50 ml botter 40 ml melk ...

Read more

Vinnige Kerrie Maalvleis met Rys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

Vinnig maar lekker! Bestanddele 600gr maalvleis (bees) 2 eetlepels woestersous 1 groot uie fyn gekap 3 wortels gerasper 1 appel geskil en gerasper 2 groot tamaties fyn gekap 2 eetlepels kerrie pasta (self gemaak of packo se curry paste) 1 teelepel fyn kaneel 1 teelepel paprika 1 teelepel droe pietersielie ...

Read more

regte italiaanse pasta

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Famielie resep, regte italiaanse pasta…   Die sous kan ook lekker wees op rolletjies en rys. Bestanddele: 4 bkikkies tamatie en uie 2 pak tamatie paste 1 pak pasta 1 eetlepel origano Sout Paprika Olie Maalvleis Knoffel 2 uie   Metode:   Braai die uie, knoffel  en maalvleis; speserye in ...

Read more

Herderspastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

500 g maalvleis 250 ml  groen soetrissie 5 ml chilli poeier 2,5 ml sout 1 pakkie smash of vars kappokaartappels 125 ml gerasperde cheddarkaas Sit die stoof op volrooster (Grill). Roerbraai die vleis in ‘n pan oor medium hitte totdat dit verbruin het. Voeg die soetrissie, chilli en ‘n kwart ...

Read more

Chilli con Carne

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

450 g maalvleis 375 ml water 10 ml chilli poeier 1 ui, gekap 2 seldery stingels, gekap 1 groen soetrissie, gekap 1 blikkie chilli boontjies 1 blikkie tamaties, gekerf gerasperde cheddar kaas gekapte groen ui Braai die ui, seldery en soetrissie vir ongeveer 5 minute. Verwyder en hou dit eenkant. ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!