Ham, Sampioen en Eier Bakkies
2017-01-20- Course: Ligte Maal
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.9 / 5)
8 People rated this recipe
Related Recipes:
Smul lekker idee vir ontbyt – in jou muffin pan
.
12 groot eiers
12 snye (groot ronde) bv. York Ham
1 koppie cheddar kaas, gerasper
pakkie sampioene, gekerf en in botter gebraai
sout
gemaalde swartpeper
*pietersielie
Voorverhit oond tot 200 grade
..
Spuit 12 gaatjie muffinpan met kleeffwerende sproei
Voer elke holte met ‘n sny ham uit, skep eetlepel vol gebraaide sampioene bo op, sprinkel met cheddarkaas
Kraak ‘n rou eier oor die kaas, geur met sout en peper
Bak vir15 min tot die eiers gaar is na jou smaak
Laat 5 minute afkoel voor jy uitlig uit die pannetjies
.
Sprinkel met pietersielie, sit voor met lekker volgraan roostebrood