Cheezas

2011-06-03
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

899
Related Recipes:
  • Piesang en OBS Broodjie

  • Kaas en Kruie Broodjie

  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Flou val Toebroodjie

  • Boerbrood Suurdeeg Plantjie

Bestanddele:

Gesnyde rogbrood

Gekapte ham of kouevleis van keuse

Tamatie gekap

Chives fyn gekerf

Mozzarella en gouda kaas gerasper

Botter

Mayonnaise

Warm mostert

sout en peper

 

Smeer snye brood met botter dan met mayonnaise en mostert. Sit ‘n paar stukkies tamatie, ham en chives op elke sny. Geur na smaak met sout en peper. Strooi kaas lekker dik bo op. Rooster op ‘n bakplaat in ‘n warm oond tot goudbruin bo.

Sit voor saam met groenslaai vir ‘n maklike ete!

.

Recipe Type: Tags: , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!