Bisschopswijn

2007-01-23
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

898
Related Recipes:
  • Zoerdoef

  • Ys-Melkkoffie

  • Roomyskoffie

  • Warm sjokolade

  • Bloody Mary

Verdryf die winterkoue met Bisschopswijn
Bestandele:
1 bottel rooiwyn
1/2 koppie witsuiker
1 teelepel fyn kaneel
1 lemoen
8 heel naeltjies

Meng die rooiwyn, suiker en kaneel in ‘n groot pan oor medium hitte.
Sny die lemoen in die helfte, druk die naeltjies in die buitenste gedeelte van die halwe lemoene en plaas in die wyn.
Verhit stadig oor lae hitte vir ongeveer 30 minute of totdat dit stoom. Moenie dit laat kook nie.
Verwarm die glase in warm water voordat dit bedien word.
Genoeg vir ongeveer 8 bedienings.
Dit is nie raadsaam om Bisschopswijn te drink in die oggend voor jy gaan werk, of as jy dalk moet bestuur nie. Waarskuwing!!!!! Jy kan nogal blink gedrink raak na ‘n paar glase van hierdie brousel.

Recipe Type: Tags: , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!