Loader

Wildsbiltong – en – Kaasskons

2013-06-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Torrijas

  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

Absoluut ‘n wenner…!!

Jy het nodig:

100ml gerasperde Cheddarkaas
150ml baie fyn wildsbiltong
420ml koekmeelblom
15ml bakpoeier
120ml melk
35ml botter/margarien
3ml Bovril
1 eier

So gemaak:
Sif alle droë bestanddele saam, behalwe die kaas en die biltong. Vryf die botter in die meelmengsel totdat dit korrelrig is. Voeg die kaas en die biltong daarby. Klits die Bovril, eier en melk saam en sny die mengsel met ‘n mes in die bottermengsel in. Rol die deeg uit in die verlangde dikte en sny in vierkante. Plaas effens van mekaar op ‘n gesmeerde bakplaat en bak by 220C vir plus-minus 12-15 minute. Dien op met botter terwyl dit nog warm is
.

Recipe Type: Tags: , , , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!