Loader

Vingerleklekker Kebabs

2008-10-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Hoender in sampioen-sjerrie-roomsous

  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

500g -hoender borsies in kebabblokkies opgesny
sout na smaak
12 droe  appelkose, in sjerrie geweek vir 15 min
5 appelringe, in kwarte gesny
8 spekvleisrepies
1 groot groen soetrissie
1 groot ui
8-12 sampioene

Marinade:

150 ml kookolie
20ml aangemaakte mosterd
20ml Worcestersous
10ml Tobascosous
15ml sojasous
50ml brandewyn
10ml fyn klapper
10ml suurlemoensap
3ml suurlemoenpeper

Klits al die bestanddele vir die marinade saam in ?n glas of erdehouer. Week die appelkose en appelringe vir ?n uur in net genoeg vloeistof om te bedek. Dreineer. Sny elke stukkie spek in die helfte en rol die kebabs daarmee toe. Sny ui in kwarte en breek in stukke. Verwyder die sampioene se stingels en gooi kookwater oor – dit sal die sampioene sag maak. Halveer die lourierblare en doop in kokende water tot sag. Ryg voorbereide bestanddele op sosatiestokkies en marineer vir 18-24 uur in koelkas. Dreineer en rooster oor matige kole tot vleis gaar is en spekrepies bros. Bedrup met marinade terwyl gebraai word.
.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!