Loader

Turksvykonfyt

2007-05-31
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Waatlemoenkonfyt

  • FYN FYEKONFYT GESKIK VIR DIABETES

  • Ryp Tamatie Konfyt

  • Suurvy konfyt

  • Marmelade

Kies turksvye wat ryp is, vryf hulle goed af met n growwe doek om die dorings te verwyder en spoel hulle in water af.

Skil net die groen skilletjie af en weeg die vrugte. Prik die vrugte met n stopnaald laat dit oornag week in n oplossing van koeksoda (45 ml koeksoda op 5 liter water).

Was die vrugte die volgende dag goed af met water en kook dit in skoon water tot sag.

Gebruik 375 g suiker en 570 ml water vir elke 500 g vrugte om die stroop te maak.

Voeg 15 ml suurlemoensap by vir elke 500 g vrugte. Laat die stroop kook en sit die turksvye een vir een in die stroop om te verhoed dat die stroop ophou kook.

Sit die deksel op en laat dit vir 15 minute kook.

Lig die truksvye die volgende dag uit die stroop. Syg die stroop deur n klam kaasdoek en laat dit weer kook.

Voeg die turksvye by en kook totdat die vrugte helder en deurskynend is.

Bottel die konfyt dadelik.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!