Loader

Tuisgemaakte gouestroop

2013-09-04
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 12
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

12 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Oorskiet rooi en wit wyn

  • Oupa Andre se sterk mosterd

  • Salmmousse

Ouma Lien se Gouestroop

6 kop witsuiker
3 kop koue water
3 teelepels kremetart

In ‘n lekker groot kastrol, gooi helfte van die water in, meng suiker, kremetart by. Op die laagste stelling op die stoof, roer aanhoudend tot opgelos. Bring hitte op hoog, hou aan kook en roer vir 15 min tot dit stroop maak, en goud van kleur is
Roer oor lae hitte tot die suiker opgelos is. Gooi nou stadig die ander helfte van die water by, hou aan kook vir 5 minute, haal vvan hitte af, laat halfpad afkoel, fles en verseel dit…

*Sumarie Botha- via Facebook Boerekos Kookengeniet

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!