Kondensmelk Blokkies
2011-07-18- Course: Soetgoed
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(5 / 5)
1 People rated this recipe
Related Recipes:
1 X 397g Blik Kondensmelk
125ml (100g) Bruinsuiker
75g Botter
5ml Vanieljegeursel
45ml Goue Stroop
4 X 250ml Graanvlokkies (Corn Flakes)
250ml (80g) Klapper
60ml Kakao
250ml (130g) Versiersuiker, Gesif
250g Botter, Gesmelt
Smeer n vierkantige koekpan (23 X 23cm)
Voer Die Bodem met gesmeerde bakpapier uit.
Gooi kondensmelk, bruinsuiker, botter,gouestroop In n kastrolletjie ,
Verhit oor matige hitte, roer aanhoudend vir 8 min tot dik..
Laat afkoel.
Gooi helfte van graanvlokkies, klapper, kakao en
versiersuiker n groot mengbak.
Gooi helte van die gesmelte botter bo-oor ,roer deur droë Bestanddele ,tot botter deurgemeng Is.
Druk mengsel In voorbereide koekpan Vas
Sit vir 10 Minute in yskas.
Smeer Caramel bo-oor , sit terug in yskas totdat die caramel gestol is
Meng die orige graanvlokkies, Kkapper, kakao en
versiersuiker,
Voeg res van botter by.meng deur.
Druk dit bo-op Karamellaag vas.
Sit koekpan terug in yskas tot goed gestol..
Sny In blokkies.
.