Loader

Koekstruif (Trifle)

2007-05-17
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.4 / 5)

3.4 5 11
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

11 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

1 sponskoek
1 pakkie rooi jellie
1 pakkie groen jellie
1 blik karamel kondensmelk
1 pakkie kersies – en room
1 groot houer Ultramel vla
1 groot blik gemenge vrugte
bietjie sjerrie
1 pakkie sprinkle neute
1 groot glasbak

Sny sponskoek in stukkies en gooi sjerrie oor. Bedek met lagie vla. Gooi helte van geblikte vrugte oor. Skep lepelsvol kondensmelk op.
Sny jellie in blokkies en gooi helfte oor. Skep lepelsvol kondensmelk oor. Sprinkel gekapte neute. Gooi nog ‘n laag vla, dan vrugte en jellie. Skep ‘n dun lagie room bo-op en versier met kersies en neute.

Comment (1)

  1. posted by Japie Marais on December 19, 2016

    Baie goed net wat ons vir kersfees soek

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!