Loader

Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

2023-12-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • mamma kraai se boerewors

  • Niertjiepastei

  • Soutbeesvleis

  • Lewer op n stokkie

  • Bobotie

Benodighede:
5 Uie
25 ml Kerriepoeier
4 tl. Gemmer
2 1/2kg Maelvleis
5 Eetlepels Appelkooskonfyt
1 tl Borrie
4 tl Sout
200 ml Asyn
2 1/2 Eetl Tamatiesous
2 1/2 Eetl Mielie blom (Mezina)
2 Ekstrak blokkies (OXO)
500 ml Kook water

Metode Braai uie, kerriepoeier, gemmer en maalvlais tot goudkleurig. Voeg dan die konfyt, borrie, sout, asyn , tamatiesou, Mielieblom, blokkies OXO en kookwater by. Prut op ‘n lae hitte vir 15 min en Geniet!!!!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!