Jan se Poeding
2023-09-06- Course: Nagereg
- Add to favorites
Average Member Rating
(5 / 5)
2 People rated this recipe
Related Recipes:
Die is vinnig om aanmekaar te slaan en so lekker, jy kan speel met verskillende geure en variasies van vrugte saam, geniet. !! Groetnis Jan
1 Pak Jellie
1 Blik kondenseemelk (koud in yskas vir paar uur)
3 Groot eiers ~ geskei
Kookwater
Maak Jellie en roer met koppie kookwater aan,
Gooi kondensmelk by.
Klop eierwitte styf en roer deur
Sit in yskas tot gestol
Bedien net so of met vla en vrugte of vrugte pulp (curd)